Marina Bouras

Marina Bouras
Geboorte 21 Februarie 1970 (1970-02-21)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marina Bouras (gebore 21 Februarie 1970) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Idiots (1998) en in die televisiereekse Taxa (1997), Circle of Desire (1998), en The Eagle (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia ยท View on Wikipedia

Developed by Tubidy